Italiaanse Rugbyfederasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kenteken van die Italiaanse Rugbyfederasie

Die Italiaanse Rugbyfederasie (Italiaans: Federazione Italiana Rugby, afgekort "FIR") is die bestuursliggaam wat rugby in Italië beheer. Die unie is by Wêreldrugby geaffilieer en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Italië se nasionale senior rugbyspan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]