Cheslin Kolbe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cheslin Kolbe Sportportaal
Cheslin Kolbe 2017.jpg
Cheslin Kolbe in 2017
Geboortedatum 28 Oktober 1993 (1993-10-28) (25 jaar oud)
Geboorteplek Kraaifontein, Suid-Afrika
Lengte 1,71 m
Gewig 72 kg
Skool Hoërskool Brackenfell, Kaapstad
Vername familie Wayde van Niekerk (neef)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013– Westelike Provinsie 39 (67)
korrek soos op 23 Julie 2016.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013– Stormers 35 (15)
korrek soos op 23 Julie 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013 Junior Bokke 5 (10)
korrek soos op 13 Junie 2013.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2012– Suid-Afrika
korrek soos op 13 Junie 2013.

Collin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby en vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en Vodacombeker speel.[1] Sy gewone posisie is op heelagter.

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Player Profile Cheslin Kolbe”. sarugby.net. South African Rugby Union. URL besoek op 6 Augustus 2016.
  2. (af) Twee neefs soek goud”. Netwerk24. 16 Julie 2016. URL besoek op 6 Augustus 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]