André Esterhuizen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
André Esterhuizen Sportportaal
Volle naam Adriaan Pieter Esterhuizen
Geboortedatum 30 Maart 1994 (1994-03-30) (25 jaar oud)
Geboorteplek Potchefstroom, Suid-Afrika
Lengte 192 cm
Gewig 102 kg
Skool Klerksdorp Hoërskool, Klerksdorp
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter, heelagter
Springbokno. 898
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Munakata Sanix Blues 16 (45)
korrek soos op 30 Mei 2018.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2016 Natalse Haaie 24 (50)
korrek soos op 30 Mei 2018.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2014– Sharks 52 (20)
korrek soos op 30 Mei 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014
2018–
S.A. o/20
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
4
1
(10)
(3)
korrek soos op 3 Junie 2018.

André Esterhuizen (*30 Maart 1994, Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat vir die Sharks in Superrugby gespeel.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 24 jaar.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.