Bongi Mbonambi
Voorkoms
| |||||
Bongi Mbonambi in 2022 | |||||
Volle naam | Mbongeni Theo Mbonambi | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 7 Januarie 1991 | ||||
Geboorteplek | Bethlehem, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | St. Alban's College | ||||
Universiteit | TUT | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Springbokno. | 875 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011 2013–2014 |
TUT Vikings UP Tuks |
3 8 |
(0) (5) | ||
korrek soos op 27 Julie 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2014 2015–2021 2022– |
Blou Bulle Westelike Provinsie Natal Haaie |
30 29 0 |
(5) (30) (0) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2014 2015–2021 2021– |
Bulls Stormers Sharks |
15 73 14 |
(0) (25) (35) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2011 2016– |
Junior Bokke Suid-Afrika |
5 67 |
(0) (65) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Mbongeni Theo Mbonambi (gebore te Bethlehem, Vrystaat, 7 Januarie 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.[1][2]
Springbokrugby
[wysig | wysig bron]Mbonambi is op 28 Mei 2016 ingesluit in 'n 31-man Springbokspan vir hul toetsreeks van drie wedstryde teen 'n Ierse toerspan, en weer in Junie 2017 teen 'n Franse toerspan. Hy druk sy eerste toetsdrie op 24 Junie 2017 teen die Franse op Ellispark.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "South Africa World Cup squad: Siya Kolisi wins fitness battle, Eben Etzebeth backed, Aphiwe Dyantyi dropped". The Independent. 26 Augustus 2019. Besoek op 3 November 2019.
- ↑ (en) "England 12–32 South Africa: Springboks win World Cup for record-equalling third time". BBC. 2 November 2019. Besoek op 3 November 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bongi Mbonambi.
- Bongi Mbonambi by SARugby.co.za
- Bongi Mbonambi by www.genslin.us/bokke