Gaan na inhoud

2008 Chinese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2008 Formule Een Chinese Grand Prix is op 19 Oktober 2008 op die Shanghai Internasionale Renbaan in China gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n McLaren-Mercedes gewen.

Eerste kuipestop vir Fernando Alonso tydens die ren.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:35.566 1:34.947 1:36.303 1
2 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.983 1:35.355 1:36.645 2
3 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:35.971 1:35.135 1:36.889 3
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:35.769 1:35.461 1:36.927 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:35.623 1:35.216 1:36.930 5
6 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:36.238 1:35.686 1:37.083 16
7 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:36.224 1:35.403 1:37.201 9
8 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:35.752 1:35.386 1:37.685 6
9 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:36.104 1:35.715 1:37.934 7
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:36.239 1:35.478 1:38.885 8
11 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:36.029 1:35.722 10
12 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:36.503 1:35.814 11
13 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:36.210 1:35.937 12
14 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:36.640 1:36.079 13
15 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:36.434 1:36.210 14
16 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:36.731 15
17 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:36.863 17
18 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:37.053 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:37.730 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:37.739 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Chinese Grand Prix.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 56 1:31.57.403 1 10
2 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 56 +14.925 3 8
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 56 +16.445 2 6
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 56 +18.370 4 5
5 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 56 +28.923 9 4
6 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 56 +33.219 11 3
7 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 56 +41.722 12 2
8 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 56 +56.645 10 1
9 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 56 +1:04.339 6
10 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 56 +1:14.842 15
11 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 56 +1:25.061 13
12 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 56 +1:30.847 17
13 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 56 +1:31.457 8
14 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 56 +1:32.422 16
15 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 55 +1 ronde 14
16 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 55 +1 ronde 18
17 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 55 +1 ronde 20
DNF 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 49 Lugdruk 5
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 13 Ratkas 19
DNF 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 2 Skade 7