Ivory Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ivory Park
Ligging van Ivory Park op 'n kaart (Gauteng)
Ivory Park
Ivory Park
 Ivory Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°59′56″S 28°11′46″O / 25.99889°S 28.19611°O / -25.99889; 28.19611Koördinate: 25°59′56″S 28°11′46″O / 25.99889°S 28.19611°O / -25.99889; 28.19611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Stad 9,21 km²  (3,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 184 383
 - Digtheid 20 020/km² (51 851,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.2%
 • Swart 98.8%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 23.3%
 • Tsonga 22.5%
 • Zoeloe 21.4%
 • Xhosa 7.4%
 • Ander 25.4%
Poskode (strate) 1693
Poskode (posbusse) 1689
Skakelkode(s) 010

Ivory Park is 'n digbevolkte township oos van Johannesburg en noord van Kemptonpark, in Gauteng, Suid-Afrika.

Ivory Park is naby Tembisa en word deur 182 000 swart mense bewoon. Dienste in Ivory Park het sedert die vroeë 1990's aansienlik verbeter. Die plek het 5 klinieke, 8 skole, 'n polisiestasie, 2 biblioteke en word deur die gewilde Tembisa FM-radiostasie bedien.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Ivory Park”. Sensus 2011.