Gaan na inhoud

Jason Jenkins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jason Jenkins Rugbyportaal
Volle naam Jason Howell Jenkins
Geboortedatum 2 Desember 1995 (1995-12-02) (28 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria, Suid-Afrika
Lengte 2.01
Massa 121
Skool St. Alban's College, Pretoria
Universiteit Universiteit van Pretoria
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Jeugspanne
Jare Span
2014–2015 Blou Bulle
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2015 UP Tuks 1 (0)
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Toyota Verblitz 14 (15)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2016 Blou Bulle 8 (10)
korrek soos op 31 Mei 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2016– Bulls 15 (10)
korrek soos op 31 Mei 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2015
2018–
S.A. onder-20
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
5
1
(15)
(0)
korrek soos op 3 Junie 2018.

Jason Jenkins (gebore 2 Desember 1995 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op slot speel.[1]

Springbokloopbaan

[wysig | wysig bron]

Jenkins maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 22 jaar.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "SARU Player Profile Jason Jenkins". Suid-Afrikaanse Rugby Unie. Besoek op 31 Maart 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]