Curwin Bosch
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Curwin Bosch | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 25 Junie 1997 | ||||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 180 cm | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Hoërskool Grey, Gqeberha | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter/Losskakel | ||||
Springbokno. | 887 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | UKZN Impi | 3 | (25) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | Natalse Haaie | 30 | (277) | ||
korrek soos op 28 Mei 2020. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | Sharks | 50 | (275) | ||
korrek soos op 28 Mei 2020. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2014–15 2016–17 2017– |
S.A. Skole S.A. o/20 Suid-Afrika |
6 9 2 |
(57) (104) (0) | ||
korrek soos op 25 Junie 2020. |
Curwin Bosch (* 25 Junie 1997, Port Elizabeth) is ’n agterspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Verenigde Rugbykampioenskap speel.
Springbokloopbaan
[wysig | wysig bron]Op 19 Augustus 2017 het Bosch sy debuut vir die Springbokke in 'n toets teen Argentinië in Gqeberha gemaak, op die ouderdom van 20 jaar.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |