Jean-Luc du Preez
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Jean-Luc du Preez | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Augustus 1995 | ||||
Geboorteplek | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 194 cm | ||||
Massa | 113 kg | ||||
Skool | Kearsney College, KwaZulu-Natal | ||||
Universiteit | Sharks-Akademie | ||||
Vername familie | Robert du Preez sr. (vader) Robert du Preez jr. (broer) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 881 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015– | Natalse Haaie | 15 | (10) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015– | Sharks | 16 | (10) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012–13 2014 2016– |
S.A. Skole S.A. o/20 Suid-Afrika |
5 8 12 |
(5) (0) (10) | ||
korrek soos op 17 Junie 2018. |
Jean-Luc du Preez (gebore 5 Augustus 1995, Durban) is ’n losvoorspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat tans die Sharks afrig.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |