People's Movement for Change
Voorkoms
Die People's Movement for Change (PMC) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2023 gestig is deur Marius Fransman en ontevrede voormalige lede van die Patriotic Alliance (PA).[1][2]
In Februarie 2024 het die voormalige burgemeester van Kaapstad vir die Demokratiese Alliansie (DA), Dan Plato, by die party aangesluit.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sinxo, Zolani. "Fransman launches new political party". IOL (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Februarie 2024.
- ↑ Vuso, Siphokazi. "Former members of the PA gear up to launch new political movement". IOL (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Februarie 2024.
- ↑ Charles, Marvin. "Dan Plato ditches DA, joins Marius Fransman's new party". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Februarie 2024.