Persiërs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Persies.
Persiërs

Olympic Park Cyrus-2.pngKermanshah-bisotoun inscription.jpgArdashir I's Coin.pngShapur I.JPG1983 CPA 5426 (1).png
Al-RaziInGerardusCremonensis1250.JPGBiruni-russian.jpgAvicenna TajikistanP17-20Somoni-1999 (cropped).pngOmar Khayyam Profile.jpg
Al Ghazzali illustration.gifNizami Rug Crop.jpgNasir al-Din Tusi.jpgMevlana Statue, Buca.jpgSadi in a Rose garden.jpg
Mohammad Shams al-Din Hafez.jpgKiarostami-1940.jpgMohamdreza Shajarian.jpgAttar's statue - Nishapur 02 - 2012-02-25.JPGAnoushehAnsari.jpg
Pomidyarji.jpgLeila Hatami Cannes 2013.jpgNazanin Afshin-Jam - TEDx Vancouver 2010 - West Vancouver, BC4.jpgAravane Rezai 2010 (cropped).jpg


Totale bevolking: ca. 90 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Iran Iran ~50 miljoen[1][2]

Vlag van Turkye Turkye 618 000[3]
Vlag van Irak Irak 405 000[4]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 331 000[5][6][7]
Vlag van Israel Israel 250 000[8]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 238 250[9]
Vlag van Duitsland Duitsland 200 000[10][11]
Vlag van Kanada Kanada 173 760[12][13]
Vlag van Rusland Rusland 172 303[5][14]
Vlag van Bahrein Bahrein 172 000[15]
Vlag van Katar Katar 160 000[16]
Vlag van Swede Swede 146 320[17][18]
Vlag van Maleisië Maleisië 100 000[19][20]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 83 000[21]
Vlag van Australië Australië 70 623[22][23]
Vlag van Nederland Nederland 35 561[24]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 33 000–36 000[25][26]
Vlag van Japan Japan 19 000[27]
Vlag van Frankryk Frankryk 18 376[17]
Vlag van Noorweë Noorweë 17 913[28]
Vlag van Spanje Spanje 12 344[29]
Vlag van Denemarke Denemarke 8 977[27]
Vlag van Italië Italië 7 444[27]
Vlag van Switserland Switserland 4 044[27]
Vlag van Libanon Libanon 4 000[30]–5 000[31]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 2 895[32]
Vlag van Portugal Portugal 339[33]

Taal: Persies, Luri
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Sjiïtiese Islam, asook Soennitiese Islam, Soefisme, ongebonde, Christendom, Baha’i,[34] Judaïsme, Zoroastrisme
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene en Tadjike; Azerbeidjanners

Die Persiërs (Persies: پارسیان) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Iran en hulle praat Persies, 'n Irannese taal.[35] Hulle is die grootste etniese groep in Iran sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Irannese tale.[36] Persiërs vorm die titulêre nasie van Iran, tot 1935 Persië, waar hulle 65% van dié land se bevolking uitmaak. Etniese Persiese minderhede bestaan in die lande van die ou Persiese Ryk. Daarbenewens het 'n Persiese diaspora deur 'n moderne migrasie gevestig, veral in Wes-Europa.

Die benaming is afgelei van die streek Persis noord van die Persiese Golf in die hedendaagse Iran. Vanaf hier het Kores die Grote, die stigter van die Achaemenidiese Ryk, in die 5de eeu v.C. al die ander Irannese ryke (soos die Mede) verenig en met die uitbreiding van sy ryk begin. Die verspreiding van die Persiërs het met die ekspansie van die Persiese Ryk gepaard gegaan. Hulle het in die streke van die Kaukasus, die Midde-Ooste, Sentraal-Asië en Noord-Indië gevestig. In hierdie tydperk was die Persiërs veral aanhangers van die Zoroastrisme, die amptelike godsdiens van die Persiese Ryk.

Na die Arabiese verowering van Persië tussen 633 en 654 het die meeste Persiërs die Sjiïtiese Islam as nuwe godsdiens aanvaar en die Sassanidiese Ryk is by die Rasjidoen-kalifaat (632–661) ingelyf. Dit is opgevolg deur die Omajjadiese Kalifaat (661–750) en die Abbasidiese Kalifaat (750–1258). In 1259 is die gebied deur Möngke Khan verower en by die Mongoolse Ryk ingelyf wat in 1370 deur die Timoeriede-dinastie vervang is. Vanaf die gebied van die huidige lande Afghanistan en Oesbekistan het Babur, 'n nakomeling van die Timoeriede, die Sultanaat van Delhi verower en die Mogolryk in Indië gevestig. Die Mogolryk was 'n Persinisierde ryk wat oor groot dele van die Indiese subkontinent gestrek het.

As gevolg van die Irannese Rewolusie in 1979 en die daaropvolgende stigting van die Islamitiese Republiek van Iran het groot getalle Persiërs in lande van Asië, Europa, Noord-Amerika en Oseanië gevestig, waaronder aanhangers van religieuse minderhede soos Baha’i, Christendom, Judaïsme en Soennitiese Islam.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) United States Central Intelligence Agency (CIA) (28 April 2011). "The World Fact Book – Iran". Central Intelligence Agency. Verkry op 15 Mei 2011. 
  2. (en) Library of Congress. "Ethnic Groups and Languages of Iran" (PDF). Library of Congress – Federal Research Division. Verkry op 2 Desember 2009. 
  3. (en) "Persian in Turkey". Joshua Project. Verkry op 26 Augustus 2014. 
  4. (en) "Iraq – People Groups". Joshua Project. Verkry op 21 September 2011. 
  5. 5,0 5,1 (en) "The Persian Diaspora, List of Persians and Persian Speaking Peoples living outside of Iran, Worldwide Outreach to Persians, Outreach to Muslims around the Globe". Farsinet.com. Verkry op 10 Junie 2012. 
  6. (en) "Iranian-American stats, Phyllis McIntosh". The Iranian. Verkry op 10 Junie 2012. 
  7. (en) United States Census Bureau. "US demographic census". Verkry op 23 Januarie 2008.  Robson, Barbara and Lipson, Juliene (2002) "Chapter 5(B)- The People: The Tajiks and Other Dari-Speaking Groups" The Afghans – their history and culture Cultural Orientation Resource Center, Center for Applied Linguistics, Washington, D.C., OCLC 56081073.
  8. (en) "Why are people going to Iran?". The Jerusalem Post. Verkry op 19 Augustus 2013. 
  9. (en) "United Arab Emirates: Demography" (PDF). Encyclopædia Britannica World Data. Encyclopædia Britannica Online. Verkry op 15 Maart 2008. 
  10. (en) "Persian World Outreach – ''Persian-speaking people outside of Iran''". Persianwo.org. Verkry op 10 Junie 2012. 
  11. (en) GTZ: Migration and development – Afghans in Germany
  12. (en) "''2006 Canadian Census''". 2.statcan.ca. Verkry op 10 Junie 2012. 
  13. (en) Ethnic origins, 2006 counts, for Canada.
  14. (en) "2002 Russian census". Perepis2002.ru. Verkry op 10 Junie 2012. 
  15. (en) "Bahrain – People Groups". Joshua Project. Verkry op 21 September 2011. 
  16. (en) "Ethnologue report for language code:pes". Ethnologue.com. Verkry op 10 Junie 2012. 
  17. 17,0 17,1 (en) "Migration Information Source - Iran: A Vast Diaspora Abroad and Millions of Refugees at Home". Migrationinformation.org. Verkry op 10 Desember 2012. 
  18. (se) http://www.scb.se/Statistik/BE/BE0101/2011A01B/be0101_Fodelseland_och_ursprungsland.xls
  19. (en) Christoph Marcinkowski (15 Julie 2013). "The Iranian Shi`i Diaspora in Malaysia". Middle East Institute. Verkry op 19 Augustus 2015. 
  20. (en) Vijenthi Nair (11 Junie 2011). "Iranians feeling at home in Malaysia". The Star. Verkry op 19 Augustus 2015. 
  21. (en) "Estimated population resident in the United Kingdom, by foreign country of birth (Table 1.3)". Office for National Statistics. September 2009. Verkry op 8 Julie 2010. 
  22. (en) "Expanded Community Profile - Australia". Australian 2011 Census data. Australian Bureau of Statistics. Verkry op 11 Januarie 2013. 
  23. (en) [1]
  24. (en) "CBS StatLine - Population; sex, age, origin and generation, 1 January". Verkry op 8 Februarie 2015. 
  25. (de) Statistik Austria. "STATISTIK AUSTRIA - Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland". Verkry op 8 Februarie 2015. 
  26. (de) "Bis zu 20.000 Menschen mit iranischen Wurzeln". Verkry op 8 Februarie 2015. 
  27. 27,0 27,1 27,2 27,3 (en) http://unstats.un.org/unsd/demographic/products/dyb/dybcensus/V3_table4.xls
  28. (no) "Innvandrarbefolkninga og personar med annan innvandringsbakgrunn, etter innvandringskategori, kjønn og landbakgrunn. 1. januar 2001". Statistics Norway. 
  29. (es) "Población extranjera por sexo, país de nacionalidad y edad (hasta 85 y más).", Avance del Padrón a 1 de enero de 2009. Datos provisionales, Instituto Nacional de Estadística, 2009, http://www.ine.es/jaxi/tabla.do?path=/t20/e245/p04/provi/l0/&file=00000010.PX&type=pcaxis&L=0, besoek op 13 Junie 2009 
  30. (en) "Little Iran in Lebanon?". 5 Januarie 2010. Verkry op 8 Februarie 2015. 
  31. (en) "Iranians in Lebanon: Between History and Politics". ASHARQ AL-AWSAT. Verkry op 8 Februaryie 2015.  Gaan datum na in: |access-date= (help)
  32. (en) "5. Facts and figures - Middle Eastern peoples". Te Ara Encyclopedia of New Zealand. 4 Maart 2009. Verkry op 10 Desember 2012. 
  33. (pt) "The Serviço de Estrangeiros e Fronteiras" (PDF). sef.pt. Verkry op 1 April 2013. 
  34. (en) Federation Internationale des Ligues des Droits de L'Homme (Augustus 2003). "Discrimination against religious minorities in IRAN" (PDF). fidh.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Junie 2006. Verkry op 4 Oktober 2006. 
  35. (en) BBC News – Afghan poll's ethnic battleground
  36. (en) Library of Congress, Library of Congress – Federal Research Division. "Ethnic Groups and Languages of Iran" (PDF). Verkry op 2 Desember 2009. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]