Riebeeckstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Riebeeckstad
'n Winkelsentrum in Riebeeckstad
'n Winkelsentrum in Riebeeckstad
Ligging van Riebeeckstad op 'n kaart (Vrystaat)
Riebeeckstad
Riebeeckstad
 Riebeeckstad se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°55′0″S 26°49′0″O / 27.91667°S 26.81667°O / -27.91667; 26.81667Koördinate: 27°55′0″S 26°49′0″O / 27.91667°S 26.81667°O / -27.91667; 26.81667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Lejweleputswa
Munisipaliteit Matjhabeng
Oppervlak[1]
 - Voorstad 13,22 km²  (5,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 11 268
 - Digtheid 852/km² (2 206,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 48.4%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 1.8%
 • Swart 49.2%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 48.3%
 • Sotho 32.4%
 • Engels 8.6%
 • Xhosa 4.0%
 • Ander 6.7%
Poskode (strate) 9459
Poskode (posbusse) 9469
Skakelkode(s) 057
Jan van Riebeeck uit die skildery De Stichter deur E.C. Godée Molsbergen.

Riebeeckstad is 'n voorstad van Welkom in die Vrystaatse Goudveld en is 5 km oos van Welkom se middestad.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die voorstad is in 1955 gestig, ontwikkel as 'n satellietdorp en genoem na Jan van Riebeeck. Dit is ontwikkel vir welgesteldes wat verkies het om nie tussen die skagtorings van Odendaalsrus, Allanridge of Welkom te woon nie.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Riebeeckstad”. Sensus 2011.