Makeleketle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Makeleketle
Ligging van Makeleketle op 'n kaart (Vrystaat)
Makeleketle
Makeleketle
 Makeleketle se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°31′58″S 27°0′6″O / 28.53278°S 27.00167°O / -28.53278; 27.00167Koördinate: 28°31′58″S 27°0′6″O / 28.53278°S 27.00167°O / -28.53278; 27.00167
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Lejweleputswa
Munisipaliteit Masilonyana
Oppervlak[1]
 - Township 3,69 km²  (1,4 vk m)
Hoogte 1 430 m (4 692 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Township 12 701
 - Digtheid 3 442/km² (8 914,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Kleurling 1.6%
 • Swart 97.7%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 83.2%
 • Afrikaans 4.6%
 • Engels 3.9%
 • Xhosa 3.8%
 • Ander 4.5%
Poskode (strate) 9420
Poskode (posbusse) 9420
Skakelkode(s) 051

Makeleketle is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Makeleketle waar die dorp Winburg se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 12 701 gehad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Makeleketle". Sensus 2011.