Masilo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Masilo
Ligging van Masilo op 'n kaart (Vrystaat)
Masilo
Masilo
 Masilo se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°25′0″S 26°42′0″O / 28.41667°S 26.70000°O / -28.41667; 26.70000Koördinate: 28°25′0″S 26°42′0″O / 28.41667°S 26.70000°O / -28.41667; 26.70000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Lejweleputswa
Munisipaliteit Masilonyana
Oppervlak[1]
 - Township 4,70 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Township 21 963
 - Digtheid 4 673/km² (12 103/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.6%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 0.5%
 • Swart 98.4%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 75.6%
 • Xhosa 13.3%
 • Tswana 3.0%
 • Afrikaans 3.0%
 • Ander 5.2%
Poskode (strate) 9410
Poskode (posbusse) 9410
Skakelkode(s) 057

Masilo is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Masilo waar die dorp Theunissen se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 21 963 gehad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Masilo". Sensus 2011.