Gaan na inhoud

Tikwana

Koördinate: 27°50′17″S 25°54′55″O / 27.83806°S 25.91528°O / -27.83806; 25.91528
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tikwana
Tikwana is in Vrystaat
Tikwana
Tikwana
 Tikwana se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°50′17″S 25°54′55″O / 27.83806°S 25.91528°O / -27.83806; 25.91528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitTswelopele
Oppervlak
 • Totaal2,40 km2 (0,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal14 738
 • Digtheid6 141/km2 (15 910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense2.0%
 • Swart mense97.3%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 55.0%
 • Xhosa 19.6%
 • Tswana 15.5%
 • Engels 3.5%
 • Ander 6.5%
Poskode (strate)
geen
Poskode (posbusse)
9489
Skakelkode053

Tikwana is 'n township in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tikwana waar die dorp Hoopstad se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 14 738 gehad.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Tikwana". Sensus 2011.