Thabong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thabong
Boitumelo Junction winkelsentrum in Dr Phakathirylaan, Thabong
Boitumelo Junction winkelsentrum in Dr Phakathirylaan, Thabong
Ligging van Thabong op 'n kaart (Vrystaat)
Thabong
Thabong
 Thabong se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°58′S 26°48′O / 27.967°S 26.800°O / -27.967; 26.800Koördinate: 27°58′S 26°48′O / 27.967°S 26.800°O / -27.967; 26.800
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Lejweleputswa
Munisipaliteit Matjhabeng
Oppervlak[1]
 - Dorp 29,45 km²  (11,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 126 013
 - Digtheid 4 279/km² (11 082,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Kleurling 0.3%
 • Swart 99.3%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Suid-Sotho 71.7%
 • Xhosa 15.7%
 • Zoeloe 2.5%
 • Engels 2.3%
 • Ander 7.8%
Poskode (posbusse) 9870

Thabong (beteken "plek van geluk" in Suid-Sotho) is 'n groot  op die goudvelde van die provinsie Vrystaat in Suid-Afrika. Die dorp is gestig gedurende die jare van skeiding van swart mense; asook die dorp van Bronville vir bruin mense aangrensend aan die stad Welkom, om werkers te huisves wat op die wêreld se rykste goudmyne gewerk het.

Die dorp vorm deel van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit, wat insluit Welkom. Die dorp bestaan uit 'n verskeidenheid mense as gevolg van werkers wat uit verskeie lande soos Lesotho, Zimbabwe, Mosambiek, ens. kom werk het in die myne van Goldfields. Die mees gesproke taal in Thabong is Sotho gevolg deur Xhosa.

Bevolkingsverdeling[wysig | wysig bron]

Vandag het die townships van Thabong en Bronville 'n bevolking van ongeveer 200 000 inwoners. Gewoonlik word verwys na Thabong, met sy 49 onderdele, as die kombinasie van beide Thabong en Bronville ('n voormalige Bruin township) al word Bronville as 'n onafhanklike dorp van Welkom geklassifiseer.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Thabong". Sensus 2011.