Tshepong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tshepong
Tshepong is in Vrystaat
Tshepong
Tshepong
 Tshepong se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°50′28″S 26°45′42″O / 28.84111°S 26.76167°O / -28.84111; 26.76167Koördinate: 28°50′28″S 26°45′42″O / 28.84111°S 26.76167°O / -28.84111; 26.76167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMasilonyana
Oppervlak
 • Totaal0,61 km2 (0,24 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 042
 • Digtheid3 348/km2 (8 670/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho 81.1%
 • Xhosa 5.6%
 • Tswana 4.4%
 • Engels 3.8%
 • Ander 5.1%
Poskode (strate)
9410
Poskode (posbusse)
9410
Skakelkode057

Tshepong is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tshepong waar die dorp Verkeerdevlei se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 2 042 gehad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Tshepong". Sensus 2011.