Malebogo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malebogo
Ligging van Malebogo op 'n kaart (Vrystaat)
Malebogo
Malebogo
 Malebogo se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°7′13″S 25°29′38″O / 28.12028°S 25.49389°O / -28.12028; 25.49389Koördinate: 28°7′13″S 25°29′38″O / 28.12028°S 25.49389°O / -28.12028; 25.49389
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Lejweleputswa
Munisipaliteit Tokologo
Oppervlak[1]
 - Township 2,47 km²  (1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Township 8 445
 - Digtheid 3 419/km² (8 855,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Kleurling 2.1%
 • Swart 97.1%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 65.2%
 • Xhosa 15.6%
 • Sotho 10.9%
 • Afrikaans 3.6%
 • Ander 4.8%
Poskode (strate) geen
Poskode (posbusse) 9482
Skakelkode(s) 053

Malebogo is 'n township in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit van die Wes-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Malebogo waar die dorp Hertzogville se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 8 445 gehad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Malebogo". Sensus 2011.