Tartaarse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tartaarse Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tartaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL tt.wikipedia.org

Die Tartaarse Wikipedia is die Tartaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 74 400 artikels, en is die 63ste grootste Wikipedia.