Gaan na inhoud

Wildelukwart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wildelukwart
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Oxyanthus
Spesie:
O. speciosus
Binomiale naam
Oxyanthus speciosus
DC., (1807)

Die wildelukwart (Oxyanthus speciosus) is 'n klein boom wat groei onder die kruin van die woud en kom in Suid-Afrika voor vanaf Port St. Johns noordwaarts langs die kus tot in die Lebomboberge en ook langs die Limpoporivier. Dit is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Subspesies

[wysig | wysig bron]

Die spesie het vier subspesies:

  • Oxyanthus speciosus subsp. gerrardii (Sond.) Bridson
  • Oxyanthus speciosus subsp. mollis (Hutch.) Bridson
  • Oxyanthus speciosus subsp. speciosus
  • Oxyanthus speciosus subsp. stenocarpus (K.Schum.) Bridson

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]