Jaque Fourie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jaque Fourie Sportportaal
Jaque Fourie against Samoa.jpg
Teen Samoa
Volle naam Jaque Fourie
Geboortedatum 4 Maart 1983 (1983-03-04) (31 jaar oud)
Geboorteplek Carletonville, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Gewig 105 kg
Skool Hoërskool Monument
Universiteit Randse Afrikaanse Universiteit
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Buitesenter, Heelagter, Vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2011
2012-
Panasonic Wildknights
Kobelco Steelers (Japan)
12
18
(55)
(105)
korrek soos op 6 November 2013.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1998
2002-2009
2010-2011
Noord-Vrystaat
Goue Leeus
Westelike Provinsie

13
3

(10)
(0)
korrek soos op 25 November 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2003-2009
2010-2011
Cats/Lions
Stormers
68
30
132)
(65
korrek soos op 25 November 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2003- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 72 160
korrek soos op 25 November 2013.

Jaque Fourie (gebore in Carletonville, 4 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke, Stormers, die Leeus (Super 14) en die Goue Leeus (Curriebeker) gespeel het. Hy was deel van die span wat die Rugbywêreldbeker in 2007 gewen het. Hy speel tans vir die Kobe Steel Kobelco Steelers in die Japannese top-liga kompetisie.

Eksterne Skakels[wysig]

Rugbyball2.jpg