Gariepdam (dorp)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oranjekrag)
Spring na: navigasie, soek
Gariepdam
voorheen Oranjekrag
Ligging van Gariepdam op 'n kaart (Vrystaat)
Gariepdam
Gariepdam
Koördinate: 30°36′0″S 25°30′0″O Koördinate: 30°36′0″S 25°30′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Plaaslike Munisipaliteit Kopanong
Stigting ~1964
Oppervlak
 - Dorp 24,83 km²  (9,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 568
 - Digtheid 63/km² (163,2/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9922

Gariepdam is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika langs die Gariepdam se wal. Die dorpie, aanvanklik Oranjekrag genoem, is in die sestigerjare gebou om die werkers te huisves wat by die bou van die Hendrik Verwoerddam betrokke was. Die dorp is sedertdien tot 'n aftree- en vakansiedorp ontwikkel. Volgens die 2011-sensus het Gariepdam 'n bevolking van 1 568 gehad[1]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 2011-sensus Gariepdam