Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1915

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1915 het op 20 Oktober 1915 plaasgevind.

Die uitslag sorg dat die pro-Britse Botha-regering van die SAP, gesteun deur die Unionisteparty aan die mag kon bly. Ondanks hul verset teen Suid-Afrikaanse deelname aan die Britse kant in die Eerste Wêreldoorlog wen die Nasionale Party van generaal J.B.M. Hertzog min ondersteuning.

Uitslag[wysig]

Party  % Setels
Suid-Afrikaanse Party 36,7% 54
Nasionale Party 29,4% 27
Unionisteparty 19,4% 39
Arbeidersparty 9,6% 4
Onafhanklikes 4,8% 6
Totaal 99,9% 130