Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1958

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1959 het op 16 April 1958 plaasgevind. Die Nasionale Party van Eerste Minister J.G. Strijdom het hul aantal setels van 94 tot 103 uitgebrei. Die amptelike opposisieparty, die Verenigde Party van De Villiers Graaff het vir die derde agtereenvolgende keer setels verloor. Die Arbeidersparty verdwyn uit die Volksraad.

Uitslag[wysig]

Party Leier  % Setels Verskil
Nasionale Party J.G. Strijdom 55,6% 103 +9
Verenigde Party De Villiers Graaff 43,6% 53 -4
Totaal 99,2% 156

Nasleep[wysig]

Op 13 Augustus het liberaalgesinde lede van die Verenigde Party geskeur en die Progressiewe Party gevorm.