Vul (sterrebeeld)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vul
Equuleus constellation map.png
Latynse naam Equuleus
Genitief Equulei
Afkorting Equ
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h
Deklinasie 10º
Grootte 72 vk. grade (87ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Kitalpha (Alpha Equulei)
Naaste ster Gliese 818 (HD 200779)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 10
Aangrensende sterrebeelde
Waterdraer, Dolfyn, Vlieënde Perd
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Vul (Latyn: Equuleus) is ’n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim, die tweede kleinste beeld naas die Suiderkruis. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Ruimtevoorwerpe[wysig]

Die helderste ster in die Vul is Kitalpha (Alpha Equulei) met ’n helderheid van 3,92 mag. Daar is ’n paar noemenswaardige dubbelsterre: γ Equ, ε Equ (wat uit vier komponente bestaan) en δ Equ, waarvan die komponente elke 5,7 jaar om mekaar wentel – op ’n tyd die kortste bekende tyd vir ’n optiese dubbelster. Daar is min veranderlike sterre in die sterrebeeld. Net sowat 25 is bekend en die meeste is dof. γ Equ wissel elke 12½ minute tussen 4,58 en 4,77 mag.

Weens die Vul se afstand van die Melkweg af is daar net ’n paar dowwe sterrestelsels tussen 13 en 15 mag wat hier voorkom, soos NGC 7015, NGC 7040, NGC 7045 en NGC 7046.

Eksterne skakels[wysig]


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenice se HareBoogskutterBulCassiopeiaCepheusDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf