.br

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Brazil.svg

.br is die agtervoegsel van Brasiliaanse domeinname.

Die topvlak-domein is sedert 1989 gereserveerd[1]. 'n Magdom tweedevlak-domeine is in gebruik. Naas die algemene agtervoegsels soos .com.br en .org.br is daar ook ongewone domeine soos .vet.br vir veeartse en .art.br vir die kunste.[2].

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) IANA whois-gegewens vir .br
  2. (pt) statistieke van tweedevlak-domeine in .br