.cd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of the Democratic Republic of the Congo.svg

.cd is die Internet topvlakdomein vir die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Die domein is in 1997 geskep om die .zr-domein (vir die eertydse Zaïre) mee te vervang. Die .zr-domein is uiteindelike in 2001 permanent geskrap.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]