.de

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Germany.svg

.de is die Internet topvlakdomein vir Duitsland (.de is die eerste twee letters van Deutschland).

Die .de domeinname word deur DENIC (Deutsches Network Information Center) uitgegee. Hierdie domeinname word al sedert 1986 uitgereik.

.de is op een na (net na .com) die populêrste domeinnaam op die Internet.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]