.gq

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Equatorial Guinea.svg

.gq is die Internet topvlakdomein vir Ekwatoriaal-Guinee.

Die amptelike registrateur van die domein blyk sedert November 2006 onaktief te wees. Daar is weinig gebruikte domein-uitbreidings.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]