.cc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of the Cocos (Keeling) Islands.svg

.cc is die Internet topvlakdomein vir die Kokoseilande, 'n Australiese territorium.

Die domein word deur VeriSign, 'n dogtermaatskappy van eNIC, geadministreer. Hulle adverteer die domein internasionaal as "die volgende .com".

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]