.ax

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of Åland.svg

.ax is, soos deur IANA vasgestel, die Internet topvlakdomein vir Åland. Åland het vantevore die Finse topvlakdomein .fi gebruik.

Sommige Ålandse webwerwe gebruik tans nog die subdomein .aland.fi. Op 17 Februarie 2006 keur die Finse parlement 'n wetswysiging vir die infasering van die .ax-topvlakdomein goed. Registrasie van .aland.fi-domeine word dus nie meer aanvaar nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]