.eh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wes-Sahara is 'n betwiste gebied, en as sodanig het dit geen Internet topvlakdomein nie. .eh is gereserveer vir hierdie doel, en sal toegeken word indien die konflik in Wes-Sahara uitloop op 'n ooreenkoms tussen Marokko en weermagte in die gebied.