.gn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Guinea.svg

.gn is die Internet topvlakdomein vir Guinee. Slegs persone vanaf die republiek kan subdomeine onder die topvlak-domein registreer.

Tweedevlak-domeine[wysig]

  • .com.gn: Kommersieel
  • .ac.gn: Akademies
  • .gov.gn: Regering
  • .org.gn: Nie-winsgewende organisasie
  • .net.gn: Netwerk infrastruktuur

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]