.by

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Belarus.svg

.by is die topvlak-domein van Wit-Rusland.

Aangevraagde name moet ten minste 2 Latynse letters bevat. Die registrateur behou hulself die reg voor om onwelvoeglike name te weier.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]