Harige rotsvy
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Ficus glumosa)
Harige rotsvy | |
---|---|
'n Harige rotsvy in Pretoria, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. glumosa
|
Binomiale naam | |
Ficus glumosa Delile, (1826)
| |
Sinonieme | |
|
Die harige rotsvy of bergvy (Ficus glumosa) is 'n klein tot middelgroot boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit groei meestal in die bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 64.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ficus glumosa Delile, Synonyms". ThePlantList (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2019. Besoek op 21 Januarie 2013.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harige rotsvy.
Kategorieë:
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Ficus
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Benin
- Flora van Botswana
- Flora van Burkina Faso
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Djiboeti
- Flora van Eritrea
- Flora van Ethiopië
- Flora van Eswatini
- Flora van Gaboen
- Flora van Gambië
- Flora van Ghana
- Flora van Guinee
- Flora van Guinee-Bissau
- Flora van Ivoorkus
- Flora van Jemen
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Malawi
- Flora van Mali
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Nigerië
- Flora van Rwanda
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van Senegal
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sierra Leone
- Flora van Soedan
- Flora van Somalië
- Flora van Tanzanië
- Flora van Togo
- Flora van Tsjad
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe