Fatima Chohan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fatima Chohan
President Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Politieke party African National Congress

Fatima Chohan is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die dienende adjunkminister van Binnelandse Sake sedert November 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Fatima Chohan”. People's Assembly. URL besoek op 24 Junie 2018.