Stella Ndabeni-Abrahams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stella Ndabeni-Abrahams
Stella Ndabeni-Abrahams
Stella Ndabeni-Abrahams in 2018

Minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese
Ampstermyn
22 November 2018 – geskors op 8 April 2020
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Siyabonga Cwele (as Minister van Telekommunikasie en Poswese), Nomvula Mokonyane (as Minister van Kommunikasie)

Adjunkminister van Telekommunikasie en Poswese
Ampstermyn
31 Maart 2017 – 22 November 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Hlengiwe Mkhize

Adjunkminister van Kommunikasie
Ampstermyn
23 Oktober 2011 – 31 Maart 2017
President Jacob Zuma
Opgevolg deur Thandi Mahambehlala

Persoonlike besonderhede
Gebore 1978
Mthatha, Oos-Kaap
Politieke party African National Congress
Eggenoot/eggenote Thato Abrahams
Kind(ers) 3
Alma mater Rhodes-universiteit; Wits

Stella Ndabeni (1978– ) is die dienende Minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Posdienste en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het haar akademies gekwalifiseer aan die Rhodes-universiteit in Grahamstad en die Universiteit van die Witwatersrand.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]