Majemasweu
Voorkoms
Majemasweu | |
---|---|
Koördinate: 28°25′0″S 26°42′0″O / 28.41667°S 26.70000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Masilonyana |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,70 km2 (1,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 21 963 |
• Digtheid | 4 673/km2 (12 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 98.2% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 61.7% |
• Xhosa | 19.6% |
• Tswana | 10.6% |
• Afrikaans | 3.0% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 9400 |
Skakelkode | 057 |
Majemasweu is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Majemasweu waar die dorp Brandfort se Swart mense gewoon het.
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 9 765 gehad.[1]