2016 Maleisiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Malaysia.svg 2016 Formule 1 Petronas
Maleisiese Grand Prix
Circuit Sepang.png
Datum 2 Oktober 2016
Plek Sepang Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:32.850
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:36.424 (rondte 44)
Podium
1 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
2 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG

Die 2016 Formule Een Maleisiese Grand Prix het op 2 Oktober 2016 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië plaasgevind. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is gewen deur Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer.

Bande beskikbaargestel[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Sepang verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
Neumático F1 Blando.png
   Sag
Neumático F1 Medio.png
 Medium
Neumático F1 Duro.png
   Hard
 Neumático F1 Intermedios.png
Tussen-in
Neumático F1 Lluvia.png
  Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1
[1]
Pos No Renjaer Span Tyd
1 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.227
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:35.721
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:36.315
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:36.331
5 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:36.510
Vrye oefening 2
[2]
Pos No Renjaer Span Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.944
2 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.177
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:35.605
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.842
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:36.037
Vrye oefening 3
Pos No Renjaer Span Tyd Verskil
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.434
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.879 + 0 s 445
3 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:35.053 + 0 s 619
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.150 + 0 s 716
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:35.170 + 0 s 736

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Lewis Hamilton behaal vir Mercedes sy agtste voorste wegspringplek van die seisoen deur sy spanmaat Nico Rosberg te klop, wie in die laaste draai 'n fout begaan het.[3] Max Verstappen eindig in die derde plek vir Red Bull, met sy spangenoot Daniel Ricciardo in die vierde plek. Die Ferrari-duo Sebastian Vettel en Kimi Räikkönen kwalifiseer in vyfde en sesde, met die Force India's van Sergio Pérez en Nico Hülkenberg net agter hulle. Die top 10 is afgerond deur die McLaren-jaer Jenson Button en Valtteri Bottas van Williams.

Na afloop van kwalifisering het McLaren-jaer Fernando Alonso 'n straf van 45 wegspringplekke ontvang omrede sy enjinleweransier Honda nuwe opdaterings aan sy enjin aangebring het. Omdat Alonso al meer as die toegelate vyf enjins gebruik het, het hy die wegspringstraf ontvang.[4]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.444 1:33.046 1:32.850 1
2 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:34.460 1:33.609 1:33.264 2
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:35.443 1:33.775 1:33.420 3
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.079 1:33.888 1:33.467 4
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:34.557 1:33.972 1:33.584 5
6 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.556 1:33.903 1:33.632 6
7 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:35.068 1:34.538 1:34.319 7
8 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:34.827 1:34.441 1:34.489 8
9 22 Flag of the United Kingdom.svg Jenson Button McLaren-Honda 1:35.267 1:34.431 1:34.518 9
10 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:35.267 1:34.422 1:34.671 10
11 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:35.166 1:34.577 11
12 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:35.400 1:35.001 12
13 21 Flag of Mexico.svg Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:35.658 1:35.097 13
14 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Renault 1:35.593 1:35.277 14
15 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:35.695 1:35.369 15
16 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:35.605 1:35.374 16
17 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:35.816 17
18 12 Flag of Brazil.svg Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:35.949 18
19 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 1:35.999 19
20 31 Flag of France.svg Esteban Ocon MRT-Mercedes 1:36.451 20
21 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:36.587 21
22 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:37.155 22[4]
107% tyd: 1:41.055
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Maleisiese Grand Prix

Na afloop van die Springbokke se toetswedstryd Saterdagaand teen Australië op Loftus Versfeld, het Gert Coetzee in sy Mercedes-Benz C200K op 'n grondpad gaan staan met 'n pap agterband. Dit was ook 'n Pirelli Potenza P7 soos op hierdie motors, eienaardig genoeg?

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 1:37:12.776 4 25
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +2.443 3 18
3 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 56 +25.516 2 15
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 56 +28.785 6 12
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Williams-Mercedes 56 +1:01.582 11 10
6 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 +1:03.794 7 8
7 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 56 +1:05.205 22 6
8 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 56 +1:14.062 8 4
9 22 Flag of the United Kingdom.svg Jenson Button McLaren-Honda 56 +1:21.816 9 2
10 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 56 +1:35.466 19 1
11 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 56 +1:38.878 16
12 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 17
13 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1 rondte 10
14 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 55 +1 rondte 15
15 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 55 +1 rondte 21
16 31 Flag of France.svg Esteban Ocon MRT-Mercedes 55 +1 rondte 20
DNF 12 Flag of Brazil.svg Felipe Nasr Sauber-Ferrari 46 Meganies 18
DNF 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 40 Enjin 1
DNF 21 Flag of Mexico.svg Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 39 Wiel 13
DNF 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Renault 17 Meganies 14
DNF 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 7 Remme 12
DNF 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 0 Ongeluk 5

Puntestand ná die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 288
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 265
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 204
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 160
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 153
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 147
7 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 80
8 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 74
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 50
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 42
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 41
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 30
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 19
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 7

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 553
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 359
3 Vlag van Italië Ferrari 313
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 124
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 121
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 62
7 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 47
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 28
9 Vlag van Frankryk Renault 8
10 Vlag van Verenigde Koninkryk MRT-Mercedes 1

Verwysings[wysig | wysig bron]