2011 Spaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 2011 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 22 Mei 2011 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull-Renault gewen.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 1 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Red Bull-Renault 66 1:39:03.301 2 25
2 3 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 66 +0.630 3 18
3 4 Flag of the United Kingdom.svg Jenson Button McLaren-Mercedes 66 +35.697 5 15
4 2 Flag of Australia.svg Mark Webber Red Bull-Renault 66 +47.966 1 12
5 5 Flag of Spain.svg Fernando Alonso Ferrari 65 +1 rondte 4 10
6 7 Flag of Germany.svg Michael Schumacher Mercedes 65 +1 rondte 10 8
7 8 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes 65 +1 rondte 7 6
8 9 Flag of Germany.svg Nick Heidfeld Renault 65 +1 rondte 24 4
9 17 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Sauber-Ferrari 65 +1 rondte 12 2
10 16 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Sauber-Ferrari 65 +1 rondte 14 1