Gaan na inhoud

2010 Duitse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2010 Formule Een Duitse Grand Prix het op 25 Julie 2010 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span K1 K2 K3 Rooster
1 5 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:15.152 1:14.249 1:13.791 1
2 8 Fernando Alonso Ferrari 1:14.808 1:14.081 1:13.793 2
3 7 Felipe Massa Ferrari 1:15.216 1:14.478 1:14.290 3
4 6 Mark Webber Red Bull-Renault 1:15.334 1:14.340 1:14.347 4
5 1 Jenson Button McLaren-Mercedes 1:15.823 1:14.716 1:14.427 5
6 2 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:15.505 1:14.488 1:14.566 6
7 11 Vlag van Pole Robert Kubica Renault 1:15.736 1:14.835 1:15.079 7
8 9 Rubens Barrichello Williams-Cosworth 1:16.398 1:14.698 1:15.109 8
9 4 Nico Rosberg Mercedes GP 1:16.178 1:15.018 1:15.179 9
10 10 Nico Hülkenberg Williams-Cosworth 1:16.387 1:14.943 1:15.339 10
11 3 Michael Schumacher Mercedes GP 1:16.084 1:15.026 11
12 23 Vlag van Japan Kamui Kobayashi BMW Sauber-Ferrari 1:15.951 1:15.084 12
13 12 Vlag van Rusland Vitaly Petrov Renault F1 1:16.521 1:15.307 13
14 14 Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:16.220 1:15.467 19[1]
15 22 Pedro de la Rosa BMW Sauber-Ferrari 1:16.450 1:15.550 14
16 17 Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 1:16.664 1:15.588 15
17 16 Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:16.029 1:15.974 16
18 18 Jarno Trulli Lotus-Cosworth 1:17.583 17
19 19 Vlag van Finland Heikki Kovalainen Lotus-Cosworth 1:18.300 18
20 24 Timo Glock Virgin-Cosworth 1:18.343 24[2]
21 21 Bruno Senna HRT-Cosworth 1:18.592 20
22 15 Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 1:18.952 21
23 20 Vlag van Japan Sakon Yamamoto HRT-Cosworth 1:19.844 22
24 25 Lucas di Grassi Virgin-Cosworth geen tyd 23[3]
← VOOR          Posisies na kwalifisering vir die 2010 Duitse Grand Prix
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2010 Duitse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 8 Fernando Alonso Ferrari 67 1:27.38.684 2 25
2 7 Felipe Massa Ferrari 67 +4.196 3 18
3 5 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 67 +5.121 1 15
4 2 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 67 +26.896 6 12
5 1 Jenson Button McLaren-Mercedes 67 +29.482 5 10
6 6 Mark Webber Red Bull-Renault 67 +43.606 4 8
7 11 Robert Kubica Renault 66 +1 rondte 7 6
8 4 Nico Rosberg Mercedes GP 66 +1 rondte 9 4
9 3 Michael Schumacher Mercedes GP 66 +1 rondte 11 2
10 12 Vlag van Rusland Vitaly Petrov Renault 66 +1 rondte 13 1
11 23 Kamui Kobayashi BMW Sauber-Ferrari 66 +1 rondte 12
12 9 Rubens Barrichello Williams-Cosworth 66 +1 rondte 8
13 10 Nico Hülkenberg Williams-Cosworth 66 +1 rondte 10
14 22 Pedro de la Rosa BMW Sauber-Ferrari 66 +1 rondte 14
15 17 Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 66 +1 rondte 15
16 15 Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 65 +2 rondtes 21
17 14 Adrian Sutil Force India-Mercedes 65 +2 rondtes 19
18 24 Timo Glock Virgin-Cosworth 64 +3 rondtes 23
19 21 Bruno Senna Hispania Racing-Cosworth 63 +4 rondtes 20
Ret 19 Heikki Kovalainen Lotus-Cosworth 56 Ongeval 18
Ret 25 Lucas di Grassi Virgin-Cosworth 50 Ratkas 24
Ret 20 Sakon Yamamoto HRT-Cosworth 19 Enjin 22
Ret 18 Jarno Trulli Lotus-Cosworth 3 Ratkas 17
Ret 16 Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1 Botsing 16

Voetnota's

[wysig | wysig bron]
  1. Adrian Sutil behaal die 14de plek in die kwalifiserende rondte, maar word met vyf plekke op die rooster gestraf na aanleiding van 'n ratkasverandering. Hy begin dus die wedren vanuit die 19de plek.
  2. Timo Glock kwalifiseer 20ste maar word gestraf met vyf plekke op die rooster na aanleiding van 'n ratkasverandering. Hy begin die wedren vanuit 24ste plek.
  3. Di Grassi het nie deelgeneem aan die kwalifiserende sessie nie en begin vanaf 23ste plek op die rooster (nie die laaste 24ste nie) na aanleiding van Timo Glock se opgelegde straf.