2013 Duitse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 2013 Formule Een Duitse Grand Prix is op 7 Julie 2013 op die Nürburg-renbaan in Duitsland gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull Racing-Renault gewen.

← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2013 Duitse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2013 Duitse Grand Prix

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull Racing-Renault 60 1:41:14.711 2 25
2 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Lotus-Renault 60 +1.008 4 18
3 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 60 +5.830 5 15
4 3 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 60 +7.721 8 12
5 10 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 60 +26.927 1 10
6 5 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 60 +27.996 9 8
7 2 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull Racing-Renault 60 +37.562 3 6
8 6 Vlag van Meksiko Sergio Pérez McLaren-Mercedes 60 +38.306 13 4
9 9 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 60 +46.821 11 2
10 11 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Sauber-Ferrari 60 +49.892 10 1
11 14 Vlag van Verenigde Koninkryk Paul di Resta Force India-Mercedes 60 +53.771 12
12 19 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Toro Rosso-Ferrari 66 +56.975 6
13 15 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 60 +57.738 15
14 12 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 60 +1:00.160 14
15 16 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Williams-Renault 60 +1:01.929 18
16 17 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Renault 59 +1 rondte 17
17 20 Vlag van Frankryk Charles Pic Caterham-Renault 59 +1 rondte 22
18 21 Vlag van Nederland Giedo van der Garde Caterham-Renault 59 +1 rondte 20
19 23 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Cosworth 59 +1 rondte 21
DNF 18 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Ferrari 22 Hidrolies 16
DNF 22 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Cosworth 21 Enjin 19
DNF 4 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 3 Ratkas 7