Gaan na inhoud

2014 Duitse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Hockenheim-baan

Die 2014 Formule Een Duitse Grand Prix het op 20 Julie 2014 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 6 Nico Rosberg Mercedes 1:17.631 1:17.109 1:16.540 1
2 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:18.215 1:17.353 1:16.759 2
3 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:18.381 1:17.370 1:17.078 3
4 20 Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 1:18.260 1:17.788 1:17.214 4
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:18.117 1:17.855 1:17.273 5
6 1 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:18.194 1:17.646 1:17.577 6
7 14 Fernando Alonso Ferrari 1:18.389 1:17.866 1:17.649 7
8 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:18.530 1:18.103 1:17.965 8
9 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:18.927 1:18.017 1:18.014 9
10 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:18.916 1:18.161 1:18.035 10
11 22 Jenson Button McLaren-Mercedes 1:18.425 1:18.193 11
12 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.534 1:18.273 12
13 25 Jean-Éric Vergne Scuderia Toro Rosso-Renault 1:18.496 1:18.285 13
14 21 Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 1:18.739 1:18.787 16[1]
15 8 Romain Grosjean Lotus-Renault 1:18.894 1:18.983 14
16 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:18.683 geen tyd 20[2]
17 99 Adrian Sutil Sauber-Ferrari 1:19.142 15
18 17 Jules Bianchi Marussia-Ferrari 1:19.676 17
19 13 Pastor Maldonado Lotus-Renault 1:20.195 18
20 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 1:20.408 19
21 4 Max Chilton Marussia-Ferrari 1:20.489 21
107% tyd: 1:23.065
22 9 Marcus Ericsson Caterham-Renault geen tyd Kuipe[3]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2014 Duitse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2014 Duitse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 67 1:33:42.914 1 25
2 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Renault 67 +20.789 1 18
3 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 67 +22.530 20 15
4 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull Racing-Renault 67 +44.014 6 12
5 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 67 +52.467 7 10
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Toro Rosso-Ferrari 67 +52.549 5 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Sauber-Ferrari 67 +1:04.178 9 6
8 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 67 +1:24.711 11 4
9 20 Vlag van Verenigde Koninkryk Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 66 +1 rondte 4 2
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez McLaren-Mercedes 66 +1 rondte 10 1
11 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Lotus-Renault 66 +1 rondte 12
12 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Williams-Renault 66 +1 rondte 18
13 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Ferrari 66 +1 rondte 18
14 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 66 +1 rondte 16
15 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Cosworth 66 +1 rondte 17
16 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 65 +2 rondtes 19
17 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Cosworth 65 +2 rondtes 21
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 65 +2 rondtes Kuipelaan
DNF 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 47 Tol 15
DNF 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 26 Waterlekasie 14
DNF 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 0 Ongeluk 3

Verwysings

[wysig | wysig bron]