2016 Japannese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Japan 2016 Formule 1 Japannese Grand Prix
Circuit Suzuka.png
Datum 9 Oktober 2016
Plek Suzuka Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:30.647
Vinnigste Rondte
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:35.118 (rondte 36)
Podiumplekke
1 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG
2 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2016 Formule Een Japannese Grand Prix het op 9 Oktober 2016 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan plaasgevind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Mercedesjaer Nico Rosberg lei die F1-Wêreldbestuurderskampioenskap met 'n voorsprong van 23 punte oor spanmaat Lewis Hamilton. Mercedes het 'n voorsprong van 194 punte oor Red Bull Racing in die F1-Wêreldvervaardigerskampioenskap.

Bande beskikbaargestel[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne by Suzuka verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli PZero White.svg
Medium
F1 tire Pirelli PZero Orange.svg
Hard
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1
[1]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:32.431
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.646
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:33.525
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.817
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:34.112
Vrye oefening 2
[2]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:32.250
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.322
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.573
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.061
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:33.103
Vrye oefening 3
[3]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 1:32.092
2 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.394
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:32.731
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.784
5 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.011

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

In die eerste draai van die vorige wedren in Maleisië bots Ferrari-renjaer Sebastian Vettel teen die Mercedes AMG van Nico Rosberg, wat veroorsaak dat Vettel weens skade uitval en Rosberg eers in die laaste plek weer kon verder jaag. Vir sy aandeel in hierdie botsing ontvang Vettel na afloop van kwalifisering 'n straf van drie plekke op Sondag se wegspringrooster.[4]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 1:31.858 1:30.714 1:30.647 1
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.218 1:31.129 1:30.660 2
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.674 1:31.406 1:30.949 3
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:31.659 1:31.227 1:31.028 7[4]
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.487 1:31.489 1:31.178 4
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.538 1:31.719 1:31.240 5
7 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes-Benz 1:32.682 1:32.237 1:31.961 6
8 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:32.458 1:32.176 1:31.961 8
9 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Force India-Mercedes-Benz 1:32.448 1:32.200 1:32.142 9
10 21 Flag of Mexico.svg Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:32.620 1:32.155 1:32.547 10
11 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:32.383 1:32.315 11
12 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:32.562 1:32.380 12
13 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:32.645 1:32.623 13
14 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:32.789 1:32.685 14
15 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:32.819 1:32.689 15
16 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 1:32.796 1:32.807 16
17 22 Flag of the United Kingdom.svg Jenson Button McLaren-Honda 1:32.851 17
18 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Renault 1:33.023 18
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:33.222 19
20 12 Flag of Brazil.svg Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:33.332 20
21 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Manor-Mercedes 1:33.353 21
22 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:33.651 22
107% tyd: 1:38.075
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Japannese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Japannese Grand Prix

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 6 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG 53 1:26:43.333 1 25
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +4.978 3 18
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 +5.776 2 15
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 53 +20.269 6 12
5 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 53 +28.370 8 10
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +33.941 4 8
7 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 53 +57.495 5 6
8 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 53 +59.177 9 4
9 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 53 +1:37.763 12 2
10 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Williams-Mercedes 53 +1:38.323 11 1
11 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 53 +1:39.254 7
12 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 52 +1 rondte 16
13 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 52 +1 rondte 13
14 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Renault 52 +1 rondte 17
15 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 18
16 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 52 +1 rondte 15
17 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 52 +1 rondte 14
18 22 Flag of the United Kingdom.svg Jenson Button McLaren-Honda 52 +1 rondte 22
19 12 Flag of Brazil.svg Felipe Nasr Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 19
20 21 Flag of Mexico.svg Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 52 +1 rondte 10
21 31 Flag of France.svg Esteban Ocon MRT-Mercedes 52 +1 rondte 20
22 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 52 +1 rondte 21

Puntestand ná die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 313
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 280
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 212
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 170
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 165
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 165
7 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 81
8 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 80
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 54
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 43
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 41
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 30
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 19
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 7

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 593
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 385
3 Vlag van Italië Ferrari 335
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 134
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 124
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 62
7 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 47
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 28
9 Vlag van Frankryk Renault 8
10 Vlag van Verenigde Koninkryk MRT-Mercedes 1

Verwysings[wysig | wysig bron]