2015 Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van België 2015 Formule 1 Shell Belgiese Grand Prix
Circuit Spa 2007.png
Datum 23 Augustus 2015
Plek Circuit de Spa-Francorchamps
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:47.197
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
Tyd 1:52.416 (rondte 34)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
3 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes

Die 2015 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 23 Augustus 2015 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes gewen.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:48.908 1:48.024 1:47.197 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:48.923 1:47.955 1:47.655 2
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:49.026 1:49.044 1:48.537 3
4 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 1:49.353 1:48.981 1:48.561 9
5 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:49.006 1:48.792 1:48.599 4
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:49.664 1:49.042 1:48.639 5
7 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:49.688 1:48.806 1:48.685 6
8 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 1:49.568 1:48.956 1:48.754 7
9 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:49.264 1:48.761 1:48.825 8
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:49.109 1:49.065 1:49.771 10
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:49.499 1:49.121 11
12 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 1:49.469 1:49.228 12
13 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:49.523 1:49.586 13
14 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:49.288 geen tyd 16
15 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 1:49.831 geen tyd 18
16 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:49.952 14
17 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:50.978 19
18 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:51.420 20
19 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 1:52.948 15
20 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 1:53.099 17
107% tyd:1:56.532

Wedrenuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 43 1:23:40.387 1 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 43 +2.058 2 18
3 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 43 +37.988 9 15
4 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 43 +45.692 12 12
5 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 43 +53.997 4 10
6 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 43 +55.283 6 8
7 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 43 +55.703 16 6
8 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 43 +56.076 18 4
9 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 43 +1:01.040 3 2
10 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 43 +1:31.234 13 1
11 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 43 +1:42.311 14
12 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 42 Pap band 8
13 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 42 +1 rondte 20
14 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 42 +1 rondte 19
15 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia-Ferrari 42 +1 rondte 17
16 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 42 +1 rondte 15
DNF 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 32 Enjin 10
DNF 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 19 Elektriese fout 5
DNF 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 2 Enjin 7
DNS 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 0 Enjin 11