Gaan na inhoud

2015 Australiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2015 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix
Datum 15 Maart 2015
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:26.327
Vinnigste Ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:30.945 (rondte 50)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes
2 Nico Rosberg Mercedes
3 Sebastian Vettel Ferrari

Die 2015 Formule Een Australiese Grand Prix is op 15 Maart 2015 in Melbourne Australië gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:28.586 1:26.894 1:26.327 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:28.906 1:27.097 1:26.921 2
3 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:29.246 1:27.895 1:27.718 3
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:29.307 1:27.742 1:27.757 4
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.754 1:27.807 1:27.790 5
6 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:29.641 1:27.796 1:28.087 DNS
7 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:29.788 1:28.679 1:28.329 6
8 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:29.597 1:28.601 1:28.510 7
9 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 1:29.537 1:28.589 1:28.560 8
10 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 1:29.847 1:28.726 1:29.480 9
11 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:30.430 1:28.800 10
12 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 1:29.248 1:28.868 11
13 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 1:30.402 1:29.070 12
14 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:29.651 1:29.208 13
15 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:29.990 1:29.209 14
16 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:31.376 15
17 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:31.422 16
18 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Honda 1:32.037 17
107% tyd: 1:34.787
WD 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia Ferrari geen tyd Onttrek
WD 98 Vlag van Spanje Roberto Merhi Marussia Ferrari geen tyd Onttrek
Wegspringrooster vir die 2015 Australiese Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 58 1:31:54.067 1 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 56 +1.360 2 18
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 56 +34.523 4 15
4 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 56 +38.196 3 12
5 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 58 +1:35.149 10 10
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 57 +1 rondte 6 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 57 +1 rondte 13 6
8 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 57 +1 rondte 15 4
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 57 +1 rondte 7 2
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 +1 rondte 14 1
11 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 56 +2 rondtes 16
DNF 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 40 Wiele 5
DNF 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 32 Enjin 11
DNF 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 0 krag verloor 8
DNF 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 0 Botsing 9
DNS 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 0 Ratkas -
DNS 26 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Honda 0 Enjin -
DNS 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 0 Besering -