Suurlemoenbalsem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Melissa officinalis
Lemon balm
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Melissa
Spesie: M. officinalis
Binomiale naam
Melissa officinalis
L.[1]

Melissa officinalis, bekend as sitroenbalsem of suurlemoenbalsem,[2] balsem, gewone balsem, of balsemkruisement, is 'n kruidagtige meerjarige plant in die kruisementfamilie Lamiaceae, inheems aan Suid-Sentraal-Europa, Noord-Afrika, die Middellandse Seegebied en Sentraal-Asië.[3]

Die plant groei tot 70-150 cm hoog. Die blare het 'n sagte suurlemoengeur, wat verband hou met kruisement. Gedurende die somer verskyn klein wit blommetjies vol nektar. Dit moet nie verwar word met byebalsem (van genus Monarda) nie. Die wit blomme lok bye, vandaar die genusnaam Melissa (Grieks vir heuningby).

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Taksonomie detail". 
  2. "Lemon balm". University of Maryland Medical Center. 5 April 2011. Verkry op 18 Oktober 2014. 
  3. Kewe World Checklist of Selected Plant Families