Marjolein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marjolein
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Origanum
Spesie: O. majorana
Binomiale naam
Origanum majorana
L.[1]
Groeipunt met blomknoppies
Gedroogde marjoleinkruie vir geursel

Marjolein[2] (Origanum majorana, sinoniem Majorana hortensis Moench, Majorana majorana (L.) H. Karst[3]) is 'n effens koudsensitiewe meerjarige plant of struikie met soet denne- en sitrusgeure. In sommige Midde-Oosterse lande, is marjolein sinoniem met origanum en die name soetmarjolein en geknoopte marjolein word gebruik om dit te onderskei van ander plante van die genus Origanum. Dit word ook potmarjolein genoem,[4] hoewel hierdie naam ook gebruik word vir ander aangeplante spesies van Origanum.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Origanum majorana information from NPGS/GRIN". ars-grin.gov. Verkry op 2008-03-08. 
  2. "Marjoram" in the American Heritage Dictionary of the English Language
  3. "Germplasm Resources Information Network (GRIN)". Verkry op 2011-11-23. 
  4. "BSBI List 2007". Botanical Society of Britain and Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (xls) op 2015-02-25. Verkry op 2014-10-17. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]