Roosmaryn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roosmaryn
Roosmaryn wat blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Rosmarinus
Spesie: R. officinalis
Binomiale naam
Rosmarinus officinalis
L.[1]

Roosmaryn (Rosmarinus officinalis) is 'n plant wat as kruie gebruik word. Dit word gebruik om vleis en groente te geur. Die stele van die plant word gebruik as geurmiddel. Die krui kan ook in die vuur gegooi word om aroma vry te stel.

Die plant is inheems aan die Middellandse Seegebied en die Kaukasus. In hierdie gebied kom ook R. tormontosus en R. eriocalys voor en waar die spesies oorvleuel, vorm hulle natuurlike hibriede.[2]

Takkie
Vrugte en sade

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015
  1. Rosmarinus officinalis information from NPGS/GRIN”. www.ars-grin.gov. URL besoek op 2008-03-03.
  2. Kew gardens.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]