Soethout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Soethout
Illustration Glycyrrhiza glabra0.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
G. glabra
Binomiale naam
Glycyrrhiza glabra
Sinonieme
  • Glycyrrhiza glandulifera Waldst & Kit.[1]
Glycyrrhiza glabra - MHNT

Soethout ((en) : Liquorice of licorice), is die wortel van Glycyrrhiza glabra waaruit 'n soet geursel onttrek kan word. Die soethoutplant is 'n meerjarige kruid (legume) inheems aan suidelike Europa en dele van Asië soos Indië. Dit is nie plantkundig verwant aan anys, steranys of vinkel nie, wat ook bronne van soortgelyke geurmengsels verteenwoordig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Glycyrrhiza glabra information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Besoek op 6 Maart 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.